Case

Die wêreld se jongste boerdery- en jongste landboutegnologienuus

Robot-wingerdtrekker kry ՚n sake-inspuiting Same Deutz-Fahr het ՚n meerderheidsaandeel in die nuwe wingerdrobotikasaak, VitiBot, bekom. Dié Franse maatskappy in Reims, in die hart van die Champagne-streek, vervaardig ՚n 100% elektriese en outonome wydsbeenwingerdtrekker genaamd die Bakus. SDF beskryf die trekker as ՚n vernuwingsbevorderaar. Die stap sal VitiBot in staat[...]

By Specialist Writer|6th December 2022|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

CASE IH neem leiding in landboutegnologie

Tegnologie is die toekoms van landbou. Dit vergemaklik die boer se dagtake en verbeter rekordhouding. Tegnologie verander bykans daagliks, so daarom is dit goed om op hoogte van al die nuutste ontwikkelinge te bly. Wanneer ons oor die toekoms praat, is die grootste druk, of eerder geleentheid, in landbou[...]

By Bianca Pretorius|2nd March 2022|Categories: Artikels, Meganisasie, Planttoerusting|Tags: , , , |
0
Go to Top