Planttoerusting

Besoek LEMKEN by NAMPO 2024

LEMKEN is soos oudergewoonte ‘n bekende uitstaller  by NAMPO Park met hulle staatmaker en geharde  planterreekse  asook  grondbewerkerkingstoerusting wat sorg vir ’n gesonde saadbed en hoë opbrengs. Vanjaar gaan hulle ook weer die Müthing-deklaagbewerker (mulchers) en die groter Solitair DT by NAMPO hê. Die Müthing-reeks kom net soos LEMKEN[...]

By Specialist Writer|16th April 2024|Categories: Artikels, Meganisasie, Planttoerusting|Tags: , , , , |

Valtrac stel die nuwe, verbeterde Jumil Global Max-planter bekend

Die Jumil Global Max-planter is 'n vernuwende stuk plaastoerusting wat die manier waarop gewasse geplant word, verander het. Hierdie planter bied ongekende akkuraatheid en produktiwiteit danksy sy voorpunttegnologie en gevorderde kenmerke. Die nuutste konstruksie laat akkurate plantwerk toe, wat op sy beurt eenvormige spasiëring waarborg en vermorste saad tot[...]

By Natasha Pansegrouw|6th November 2023|Categories: Artikels, Meganisasie, Planttoerusting|Tags: , , , |

HORSCH-presisieplanters plant presies vir beter opbrengs

՚n Goeie oes begin by die planter en die plantproses, en daarna dra ander faktore by om uiteindelik die opbrengs te bepaal. Dit is ՚n groot lekkerkry om te sien hoe die vernuftige tegnologie van HORSCH-grondbewerkers en planters die boer se taak vergemaklik, sy insetkoste besnoei en sy opbrengs[...]

By Bianca Henning|1st June 2022|Categories: Artikels, Planttoerusting|Tags: , , , |

CASE IH neem leiding in landboutegnologie

Tegnologie is die toekoms van landbou. Dit vergemaklik die boer se dagtake en verbeter rekordhouding. Tegnologie verander bykans daagliks, so daarom is dit goed om op hoogte van al die nuutste ontwikkelinge te bly. Wanneer ons oor die toekoms praat, is die grootste druk, of eerder geleentheid, in landbou[...]

By Bianca Henning|2nd March 2022|Categories: Artikels, Meganisasie, Planttoerusting|Tags: , , , |

Só demp grondverdigting produksie

Probeer mielies of koring op ՚n pad plant en kyk hoe ver kom jy. Reeds in die gelykenis van die saaier gebruik die Bybel pogings om op ՚n harde pad te plant as voorbeeld van dwaasheid wat net op ՚n volkome misoes kan uitloop. Maar hoe lyk ons lande?[...]

Go to Top