Planttoerusting

HORSCH-presisieplanters plant presies vir beter opbrengs

՚n Goeie oes begin by die planter en die plantproses, en daarna dra ander faktore by om uiteindelik die opbrengs te bepaal. Dit is ՚n groot lekkerkry om te sien hoe die vernuftige tegnologie van HORSCH-grondbewerkers en planters die boer se taak vergemaklik, sy insetkoste besnoei en sy opbrengs[...]

By Bianca Pretorius|1st June 2022|Categories: Artikels, Planttoerusting|Tags: , , , |

CASE IH neem leiding in landboutegnologie

Tegnologie is die toekoms van landbou. Dit vergemaklik die boer se dagtake en verbeter rekordhouding. Tegnologie verander bykans daagliks, so daarom is dit goed om op hoogte van al die nuutste ontwikkelinge te bly. Wanneer ons oor die toekoms praat, is die grootste druk, of eerder geleentheid, in landbou[...]

By Bianca Pretorius|2nd March 2022|Categories: Artikels, Meganisasie, Planttoerusting|Tags: , , , |

Só demp grondverdigting produksie

Probeer mielies of koring op ՚n pad plant en kyk hoe ver kom jy. Reeds in die gelykenis van die saaier gebruik die Bybel pogings om op ՚n harde pad te plant as voorbeeld van dwaasheid wat net op ՚n volkome misoes kan uitloop. Maar hoe lyk ons lande?[...]

Pöttinger trap ՚n wye spoor in landbou

Kry 150 jaar se ontwikkeling by Valtrac Die vernuf en presisie van ՚n horlosiemaker in ՚n klein Oostenryksedorpie, Grieskirchen, was 150 jaar gelede die begin van Pöttinger se suksesverhaal. Daardie presisie en vernuf is nog steeds die grondslag van alPöttinger se landboutoerusting. Franz Pöttinger was benewens horlosiemaker ook ՚n[...]

By Annemarie Bremner|10th June 2021|Categories: Artikels, Planttoerusting|Tags: , |

Plant presies met Xfarm se skyfplanter

Xfarm het in 1998 die verbouing van kleingraangewasse in die Suid- en Wes-Kaap totaal verander met die bekendstelling van ’n doelgemaakte planter vir die bewaringsbewerkingsboer. Hierdie plantkonsep, om met een bewerking saad akkuraat te plaas, is steeds, na 18 jaar, die enigste wyse waarop die Kaapse graanboere suksesvol kan[...]

By Annemarie Bremner|5th September 2016|Categories: Meganisasie, Planttoerusting|
0
Go to Top