Planttoerusting

Boer gee mielies ’n beter kans

“As dit goed gaan met die wortels, gaan dit met alles goed,” sê Pieter van de Merwe van Kriel op die oostelike Hoëveld. Om die beste moontlike omstandighede vir sy mielies se wortels te skep is dié beginsel wat hy voor oë hou wanneer hy sy bewerkingspraktyke beplan en[...]

By Annemarie Bremner|5th September 2016|Categories: Meganisasie, Planttoerusting|

Sorg vir jou werktuie en hulle sorg vir jou

Een van die onaangenaamste, duurste ervarings vir ‘n boer is lakse werktuie terwyl hy wil ploeg, plant, spuit, baal of stroop. Oom Koos le Roux, landbou-ingenieur, werktuigkenner en uitgewer van die Meganisasiegids, wat voorste boere landwyd help om winsgewind te beplan, sê dat trekkers en plaaswerktuie ‘n mens dikwels verbaas met die lang, troue diens wat hulle lewer, maar[...]

By Benine Ackermann|9th February 2016|Categories: Meganisasie, Planttoerusting, Strooptoerusting, Trekkers|
0
Go to Top