Planttoerusting
Valtrac se Parruda Stronger bereik groot hoogtes
Verlede jaar was j-jaar vir die bekende Franse Kuhn-groep wat wêreldgehalte landbouwerktuie vervaardig en reeds ’n stewige voetspoor in Suid-Afrika het. Hulle het Montana Indústria de Máquinas, wat uitstekende spuittoerusting op Brasiliaanse bodem vervaardig, oorgekoop. Met hierdie transaksie het Kuhn hulle reeds wêreldklasgehalte spuitreeks verder uitgebrei. Die nuwegenerasie Montana-spuit[...]
Jumil maak mis goud werd
Die goue grondslag van alle gewas-produksie is eenvormigheid. Plante wat akkuraat en eenvormig geplant word, het ’n gelyke kans op sonlig, vog en voedingstowwe, en lewer daarom ’n gelyke, hoë opbrengs. Dieselfde beginsel geld vir die toediening van bemesting. Die manier waarop kunsmis, kalk en mis toegedien word, kan[...]
Goeie nuus: Equalizer sprei sy vlerke
Boere wat perfek wil plant en groot oeste wil behaal, terwyl hulle tyd en diesel bespaar, sal verheug wees om te verneem dat die wagtyd vir ’n nuwe Equalizer-planter nou heelwat korter gaan word. Equalizer is besig om ’n groter, beter fabriek volgens die mees gevorderde standaarde te bou.
Skei die korrels van die kaf met LEMKEN se Solitair-planter
“As ons geplant het soos ons in die verlede geplant het, het alles nou platgelê,†sê Willie de Klerk van Koedoeskop. Die dag voor ProAgri die besproeiingsplaas besoek het om aan die einde van die koringseisoen te kyk hoe LEMKEN se Solitair-planter gevaar het, het daar ’n hael- en windstorm deur die plaas getrek.