planters
HORSCH-presisieplanters plant presies vir beter opbrengs
՚n Goeie oes begin by die planter en die plantproses, en daarna dra ander faktore by om uiteindelik die opbrengs te bepaal. Dit is ՚n groot lekkerkry om te sien hoe die vernuftige tegnologie van HORSCH-grondbewerkers en planters die boer se taak vergemaklik, sy insetkoste besnoei en sy opbrengs[...]
Wyer en groter werktuie: Is dit beter en goedkoper?
Deur Koos le Roux In die goeie ou tyd kon ’n boer ’n bestaan maak deur ’n paar honderd hektaar mielies te plant en dit kon hy lag-lag doen met ’n Fordson Bloubottel of twee, twee-, drie- of vierryplantertjies en ’n een- of tweerysleepstropertjie. As hy nog ’n Vaaljapie[...]