grondverdigting
Só demp grondverdigting produksie
Probeer mielies of koring op ՚n pad plant en kyk hoe ver kom jy. Reeds in die gelykenis van die saaier gebruik die Bybel pogings om op ՚n harde pad te plant as voorbeeld van dwaasheid wat net op ՚n volkome misoes kan uitloop. Maar hoe lyk ons lande?[...]
Werk minder en oes meer: Bestuur grondverdigting só
Jy kan nie oes waar jy nie geplant het nie. Dit is tog net logies. Maar hoe gemaak as die swaar werktuie wat jy gebruik om jou lande te bewerk juis die oorsaak van ’n swakker oes is? Die gewig van die trekkers en werktuie veroorsaak dat die grond[...]