grondkunde
Werk minder en oes meer: Bestuur grondverdigting só
Jy kan nie oes waar jy nie geplant het nie. Dit is tog net logies. Maar hoe gemaak as die swaar werktuie wat jy gebruik om jou lande te bewerk juis die oorsaak van ’n swakker oes is? Die gewig van die trekkers en werktuie veroorsaak dat die grond[...]