grond

TLU SA waarsku oor implikasie van Grondpaneel voorstelle vir alle grondeienaars – Stel Rooivlae Veldtog bekend

Die omstrede Grondpaneelverslag sal nie net verreikende gevolge op landbou hê nie, maar ook op enige ander grondeienaars in die land. TLU SA het besef dat die algemene publiek onbewus is van die implikasies wat die implementering van die voorstelle in die verslag op hulle eiendom kan hê.  Die[...]

By Specialist Writer|23rd August 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Onteieningswetsontwerp: Groter duidelikheid

Agri SA versoek meer duidelikheid oor die Onteieningswetsontwerp wat pas deur die minister van Openbare Werke vrygestel is. Die nuwe wetsontwerp skep wel ‘n groter mate van duidelikheid rakende onteiening sonder vergoeding (OSV), maar die trefwydte en definisies moet dringend uitgeklaar word. Die Onteieningswetsontwerp staan nie heeltemal los van[...]

By Specialist Writer|21st December 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Agri SA verdoem aanbeveling om Grondwet te wysig

Agri SA begin vandag die volgende fase van sy taktiese plan teen onteiening sonder vergoeding (OSV). Die aanbeveling van die Grondwetlike Hersieningskomitee rakende die wysiging van artikel 25 is lynreg in stryd met die doelwitte van eiendomsbeskerming, ekonomiese stabiliteit, werkskepping, beleggersvertroue en volhoubare transformasie binne landbou. Die komitee het[...]

By Specialist Writer|15th November 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top