onteiening sonder vergoeding
Eiendomsreg-stryd nog nie verby nie
Danksy grootskaalse druk uit die gemeenskap en burgerregte-organisasies kon die ANC nie daarin slaag om Artikel 25 van die Grondwet te verander nie. Uitslag: 145 parlementslede het teen die wysiging gestem en 204 was ten gunste. Daar was dus nie eens die 2/3 meerderheid steun nie. Hierdie sukses is[...]
Tyd dat die ANC onteiening sonder vergoeding agterlaat
Onteiening sonder vergoeding is ’n konsep wat aan ’n vervloë era van koue oorlog en kommunisme behoort en die ANC moet daarvan afsien sodat Suid-Afrika op die herstelpad kan kom. Die regering se beheptheid met dié konsep is die oorsaak van massiewe disinvestering, die gebrek aan groei en mededingendheid,[...]
TLU SA nie geflous deur ANC se paaiery van EFF oor onteiening nie
Die verdere voorgestelde wysigings aan artikel 25 van die Grondwet deur die ANC – kort voor die spertyd – is niks anders as ‘n poging om die EFF te paai voor die verkiesing nie. Die ad hoc-komitee het op Maandag, 31 Mei 2021 hulle werk oor hierdie kwessie afgehandel,[...]
TLU SA dien kommentaar teen onteiening sonder vergoeding in
TLU SA het vandeesweek amptelik kommentaar gelewer teen die wysiging van die bestaande Onteieningswet (Wet 63 van 1975). Die tydperk vir openbare kommentaar is pas van 10 Februarie tot 28 Februarie 2021 verleng.In die kommentaar stel TLU SA voor dat die voorgestelde wet herskryf moet word sodat onteiening van[...]
TLU SA maak beswaar teen wysiging van Artikel 25 – Verbind tot internasionale regsaksie
TLU SA het amptelik beswaar aangeteken teen die wysiging van Artikel 25 van die Grondwet (no. 108 van 1996) wat handel oor onteiening sonder vergoeding. Die spertyd vir kommentaar is uitgestel tot 29 Februarie 2020 nadat verskeie rolspelers sedert die bekendmaking van die tydraamwerk daarteen kapsie gemaak het. “Ons[...]