onteiening sonder vergoeding
Agri SA verwerp oorhaastige openbare beraadslaging oor artikel 25-wysiging
Agri SA is teleurgesteld in die besluit van die ad hoc-komitee, wat getaak is met die wysiging van artikel 25 van die Grondwet, om nie voorsiening te maak vir behoorlike konsultasie en openbare deelname nie. Die komitee het die konsepwetsontwerp vir die wysiging van die eiendomsklousule op 3 Desember[...]
TLU SA maak gereed vir hofstryd oor onteiening sonder vergoeding
TLU SA maak gereed om grondeienaars by te staan in sake rakende onteiening sonder vergoeding. Dit volg na vandag se samesprekings met die ad hoc-komitee wat deur die parlement aangestel is om voorstelle in te dien oor hoe Art. 25 van die grondwet – wat handel oor onteiening sonder[...]
OSV is ‘n spyker in die ekonomie se doodskis
Agri SA sal voortgaan om alle moontlike weë te ondersoek om die belange van boere en die boerderygemeenskap te beskerm, insluitend om die wysiging van artikel 25 in die hof te beveg. Vandag se besluit deur die parlement is nie die einde van die pad nie; daar is steeds[...]
Agri SA verdoem aanbeveling om Grondwet te wysig
Agri SA begin vandag die volgende fase van sy taktiese plan teen onteiening sonder vergoeding (OSV). Die aanbeveling van die Grondwetlike Hersieningskomitee rakende die wysiging van artikel 25 is lynreg in stryd met die doelwitte van eiendomsbeskerming, ekonomiese stabiliteit, werkskepping, beleggersvertroue en volhoubare transformasie binne landbou. Die komitee het[...]
Beperking van grondeienaarskap sal ekonomiese ramp wees
Agri SA is baie bekommerd oor die onlangse kommentaar van die ANC se voorsitter, Gwede Mantashe. Mantashe het volgens berigte voorgestel dat ‘n beperking op grondeienaarskap ingestel word, wat wit boere tot 12 000-hektaar grond sal beperk. Hy het verder voorgestel dat die oorblywende deel van die grond aan die[...]