onteiening sonder vergoeding
Agri SA bevraagteken geldigheid van die lys plase
Agri SA bevraagteken die status en inhoud van die uitgelekte lys van plase wat na bewering vir onteiening sonder vergoeding (OSV) geoormerk is. Dié lys is die naweek bekendgemaak en het tot paniek onder grondeienaars gelei. Dit volg op 'n aanvanklike bangmaak-taktiek deur die ANC om 139 plase vir[...]
Boere sal self oor hulle grond besluit
Die boere, wat hulle grond wettig besit, sal self besluit oor die status van hulle grond, en raak nou moeg daarvoor dat ander rolspelers buite die landboubedryf voorskriftelik probeer wees oor wat met landbougrond moet gebeur, of wat boere met hulle grond wil doen. Daarom sal geen voorstel of[...]
Grondonteiening
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom Die besluit van die Nasionale Vergadering om Artikel 25 van die Grondwet te hersien om voorsiening te maak vir die beginsel van grondonteiening sonder vergoeding, is die begin van die einde om volhoubare ekonomiese groei, welvaart en vooruitgang vir Suid-Afrika te skep. Die besluit[...]
Vrystaat Landbou reageer op die grondkwessie
In die lig van Dinsdag, 27 Februarie 2018, se parlementêre stemming om die lang proses van ʼn grondwetlike wysiging van artikel 25 na te streef om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, neem Vrystaat Landbou die volgende posisie in: - Ons ondersteun privaat eiendomsreg as die grondslag van enige[...]