grondonteiening
Landbou sal sy stempel in die parlement afdruk
Die parlement sal vandag mondelinge voorleggings van verskillende organisasies en individue oor die onteieningswetsontwerp aanhoor. Vrystaat Landbou sal hom voorberei ter verdediging van eiendomsreg, die oppergesag van die reg en gesonde ekonomiese beleid. Die organisasie sal aan die parlementslede verduidelik waarom die twee huise (die Parlement en die Nasionale[...]
Maak beswaar teen grondonteiening sonder vergoeding, vra TLU SA
TLU SA het vandag ‘n veldtog bekend gestel om Suid-Afrikaners aan te moedig om steeds kommentaar te lewer teen die wysiging van art. 25 van die grondwet rakende grondonteiening sonder vergoeding.“President Ramaphosa se regering het eensydig besluit dat die grondwet gewysig moet word en nie ag geslaan op die[...]
TLU SA verheug oor Trump ondersoek
TLU SA glo dat sy jarelange internasionale veldtog om veral plaasmoorde onder die wêreld se aandag te bring, resultate begin oplewer, en daarom is hy verheug oor Amerika se president Donald Trump se aankondiging dat hy ‘n ondersoek na plaasmoorde gelas het, en ook na die moontlikheid van grondonteiening.[...]
Boere glo nie die ANC se jongste uitlatings nie
Die algemene gevoel onder boere is dat mooi praatjies van President Ramaphosa en die bestuur van sekere landbou organisasies nie die ANC se verklaarde doelwitte soos in hulle Nasionale Demokratiese Revolusie dokument uiteengesit is, ongedaan sal maak nie. Johan Steyn, TLU-SA Oos-Kaap voorsitter, sê dat daar - onverklaarbaar -[...]
Agri SA bemoedig deur openbare verhore oor grondonteining
Agri SA, met sy verskeie affiliasies, het vandeesweek sy deelname in die Grondwetlike Hersieningskomitee se openbare verhore oor Grondonteiening sonder Vergoeding begin. Dié verhore het vandeesweek in die Noord-Kaap en Limpopo afgeskop. “Agri SA verwelkom die sterk leierskap deur die komiteevoorsitter, Vincent Smith, by gister se openbare verhoor in[...]