grondonteiening

Boere sal self oor hulle grond besluit

Die boere, wat hulle grond wettig besit, sal self besluit oor die status van hulle grond, en raak nou moeg daarvoor dat ander rolspelers buite die landboubedryf voorskriftelik probeer wees oor wat met landbougrond moet gebeur, of wat boere met hulle grond wil doen. Daarom sal geen voorstel of[...]

By Specialist Writer|26th March 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , , |

“Handhaaf huidige grondwet”, sê Graan SA

Die grondgrypkwessie het vir ‘n gelaaide atmosfeer by Graan SA se jaarlikse kongres gesorg. Die kongres is vanjaar weer op NAMPO-park gehou. Daar was reeds met die aanvang van die verrigtinge onenigheid toe ’n mosie ingestel moes word om die regering se plan, om grond sonder vergoeding te onteien,[...]

By Specialist Writer|12th March 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Grondonteiening

Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom Die besluit van die Nasionale Vergadering om Artikel 25 van die Grondwet te hersien om voorsiening te maak vir die beginsel van grondonteiening sonder vergoeding, is die begin van die einde om volhoubare ekonomiese groei, welvaart en vooruitgang vir Suid-Afrika te skep. Die besluit[...]

By Specialist Writer|1st March 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top