Graan SA
NAMPO Kaap 2022: Tye van Verandering
Van 14-17 September 2022 lei alle paaie weer na Bredasdorp vir die jaarlikse NAMPO Kaap Ekspo op Bredasdorp Park. Besoekers aan NAMPO Kaap 2022 kan onder andere uitsien na: Meer as 500 uitstallersBKB Merino Classic Nasionale KampioenskappeNasie in Gesprek besprekings van aktuele onderwerpeNedbank Flora blommerangskikkingsAkkerbouproewe en demonstrasiesElim Fynbos uitstallingNAMPO[...]
NAMPO: Vuur en vlam terug
Na ՚n afwesigheid van twee jaar van die internasionale landboukalender het NAMPO-oesdag, die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond, inderdaad ՚n oorweldigende terugkeer gemaak. Die hele landbougemeenskap het van 16 tot 20 Mei 2022 op Bothaville toegesak vir die jaarlikse NAMPO-oesdag. Na drie jaar se stilte het NAMPO-park behoorlik[...]
2021 NAMPO OESDAG GEKANSELLEER
Artikel Verskaf: Grain SA Kommunikasie Uitgereik: 03/06/2021 Graan SA se bekende jaarlikse landbouskou, die 2021 NAMPO Oesdag wat vir 17 - 20 Augustus herskeduleer was, is gekanselleer, het die organisasie vandag aangekondig. Na die aanvanklike uitstel vroeër vanjaar, sou die regeringsbeleid en -riglyne dit toelaat, het die koms van[...]
NAMPO 2019 is gereed vir landboutoekoms
“Platform vir jou landboutoekoms,” is ‘n akkurate opsomming van wat besoekers te wagte kan wees van die NAMPO Oesdag – wat gewild is by beide produsente en ʼn groot aantal lede van die publiek wat ‘n hartsverbintenis met landbou het.En gewild is dit beslis, want met ʼn rekord-bywoning van[...]
Landbouproduksietoestande
Kommernis oor die vordering van somergewas aanplantings in die Oos-Vrystaat aangesien slegs minimale aanplantings tot op datum nog plaasgevind het met die optimale plantvenster vir aanplantings wat feitlik reeds verby is. Boere in die Westelike dele van die land se optimale planttyd vir mielies het middel-November begin; toestande is[...]