landbouproduksietoestande
Landbouproduksietoestande
Kommernis oor die vordering van somergewas aanplantings in die Oos-Vrystaat aangesien slegs minimale aanplantings tot op datum nog plaasgevind het met die optimale plantvenster vir aanplantings wat feitlik reeds verby is. Boere in die Westelike dele van die land se optimale planttyd vir mielies het middel-November begin; toestande is[...]