Graan SA
Wind waai verwagte hoë opbrengste weg
Graanprodusente in die Swartland, Overberg en Suid-Kaap het aansienlike skade gelei weens onnatuurlike weerstoestande wat stormsterkte winde na die gebiede gebring het. Produsente, reeds besig om wintergewasse te stroop, se verwagtinge vir ‘n bo-gemiddelde oes is die nek ingeslaan. Na verlede jaar se droogte, het produsente uitgesien na bo-gemiddelde[...]
“Handhaaf huidige grondwet”, sê Graan SA
Die grondgrypkwessie het vir ‘n gelaaide atmosfeer by Graan SA se jaarlikse kongres gesorg. Die kongres is vanjaar weer op NAMPO-park gehou. Daar was reeds met die aanvang van die verrigtinge onenigheid toe ’n mosie ingestel moes word om die regering se plan, om grond sonder vergoeding te onteien,[...]