wind waai
Wind waai verwagte hoë opbrengste weg
Graanprodusente in die Swartland, Overberg en Suid-Kaap het aansienlike skade gelei weens onnatuurlike weerstoestande wat stormsterkte winde na die gebiede gebring het. Produsente, reeds besig om wintergewasse te stroop, se verwagtinge vir ‘n bo-gemiddelde oes is die nek ingeslaan. Na verlede jaar se droogte, het produsente uitgesien na bo-gemiddelde[...]