jongste uitlatings
Boere glo nie die ANC se jongste uitlatings nie
Die algemene gevoel onder boere is dat mooi praatjies van President Ramaphosa en die bestuur van sekere landbou organisasies nie die ANC se verklaarde doelwitte soos in hulle Nasionale Demokratiese Revolusie dokument uiteengesit is, ongedaan sal maak nie. Johan Steyn, TLU-SA Oos-Kaap voorsitter, sĂȘ dat daar - onverklaarbaar -[...]