grond

Geregtelike kennisgewings van onteiening: die feite

Agri SA maan Suid-Afrikaners om berigte oor grondonteiening met omsigtigheid te lees. “Agri SA wil daarop wys dat hierdie nie onteiening sonder vergoeding is nie en dat daar regsremedies tot beskikking van die grondeienaar is, wat skynbaar ook in hierdie geval uitgeoefen word,” sê Annelize Crosby, Agri SA Hoof[...]

By Specialist Writer|20th August 2018|Categories: Nuus|Tags: , |

VL spreek grondkwessie by jaarkongres aan

’n Waterskeidingskongres. Waarskynlik die belangrikste in die geskiedenis van landbou in Suid-Afrika én die Vrystaat. Dis hoe Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), sy organisasie se jaarkongres beskryf het. Volgens Wilken is daar “nêrens in die wêreld boere wat moet boer onder die druk waarmee Suid-Afrikaanse boere te[...]

By Specialist Writer|17th August 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Beperking van grondeienaarskap sal ekonomiese ramp wees

Agri SA is baie bekommerd oor die onlangse kommentaar van die ANC se voorsitter, Gwede Mantashe. Mantashe het volgens berigte voorgestel dat ‘n beperking op grondeienaarskap ingestel word, wat wit boere tot 12 000-hektaar grond sal beperk. Hy het verder voorgestel dat die oorblywende deel van die grond aan die[...]

By Specialist Writer|16th August 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |

“Produktiewe landbougrond sal nie gevat word nie”

Agri SA het kennis geneem van Mnr. Mike Mlengana, die Direkteur-Generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, se kommentaar dat die regering geen bedoeling het om produktiewe landbougrond te onteien nie. Mlengana het dit tydens ‘n beraad oor plaasmoorde, -aanvalle en veediefstal gesê. “‘n Aanval op die[...]

By Specialist Writer|18th June 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |
0
Go to Top