onteieningswetsontwerp

80 000 sê: “STOP die Onteieningswetsontwerp”

Vrystaat Landbou (VL) het vandag sy amptelike voorlegging oor die onteieningswetsontwerp aan die parlement oorhandig. Die dokument word ondersteun deur meer as 80 000 individue regoor die land wat die onteieningswetsontwerp van die hand wys soos in die huidige vorm ter tafel gelê. “Alhoewel die parlement nie harde kopie[...]

By Specialist Writer|23rd February 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |

Agri SA dien kommentaar op Onteieningswetsontwerp in

Agri SA het sy kommentaar op die Onteieningswetsontwerp op 22 Februarie 2021 elektronies by die Portefeuljekomitee op Openbare Werke en Infrastruktuur ingedien, sê Annelize Crosby, die organisasie se hoof van Grondsake. Dit is gedoen met die mandaat van al dié organisasie se affiliasies. Agri SA het twee studies ter[...]

By Specialist Writer|23rd February 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

Onteieningswetsontwerp: Groter duidelikheid

Agri SA versoek meer duidelikheid oor die Onteieningswetsontwerp wat pas deur die minister van Openbare Werke vrygestel is. Die nuwe wetsontwerp skep wel ‘n groter mate van duidelikheid rakende onteiening sonder vergoeding (OSV), maar die trefwydte en definisies moet dringend uitgeklaar word. Die Onteieningswetsontwerp staan nie heeltemal los van[...]

By Specialist Writer|21st December 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
0
Go to Top