Free State Agriculture

80 000 sê: “STOP die Onteieningswetsontwerp”

Vrystaat Landbou (VL) het vandag sy amptelike voorlegging oor die onteieningswetsontwerp aan die parlement oorhandig. Die dokument word ondersteun deur meer as 80 000 individue regoor die land wat die onteieningswetsontwerp van die hand wys soos in die huidige vorm ter tafel gelê. “Alhoewel die parlement nie harde kopie[...]

By Specialist Writer|23rd February 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |

SONA: Drie vrae moet aan pres. Ramaphosa gestel word

1. Waarom ontvang swart boere nie titelaktes nie? 2. Waarom landbouposte vernietig deur die nuwe minimum loon? 3. Hoe kan die regering nuwe stede bou wanneer die huidige infrastruktuur verbrokkel? Volgens Vrystaat Landbou (VL) is die vrae wat spruit uit pres. Ramaphosa se 2021- staatsrede. In 'n verklaring het[...]

By Specialist Writer|12th February 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |

Styging van plaasaanvalle en- moorde in Vrystaat in 2020

Vrystaat Landbou (VL) het plaasaanvalle en -moorde vir 2020 geanaliseer en sal in Maart ʼn volledig verslag bekendstel. Die landbougemeenskap is bekommerd oor die styging in aanvalle en moorde wanneer 2020 met 2019 vergelyk word. Hierdie styging is duidelik ten spyte van drie maande se harde grendeltydperk en ʼn[...]

By Specialist Writer|8th February 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |

VS steier onder 10 plaasmoorde sedert April 2020

Die onlangse plaasmoord van Poenkie Bisset van Smithfield, bring die aantal plaasmoorde in die Vrystaat op tien te staan. Die Vrystaat is gedurende 1 April tot 30 November 2020 deur 53 plaasaanvalle op landbougrond geruk. Die Bisset moord te Smithfield is die 10de moord op landbougrond sedert April 2020.[...]

By Specialist Writer|21st December 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Ongeveer 400 VS-boere neem deel aan wit/ bloulig operasie saam SAPD

Vrystaat Landbou het gister, as deel van sy landelike veiligheidsplan, boere en SAPD-lede se paraatheid en reaksie getoets tydens n groot wit/ bloulig operasie. Die Lejweleputswadistrik, wat die afgelope tyd erg onder misdaad deurgeloop het, was gisteraand ‘n gewemel van voertuie toe sowat 400 boere saam met lede van[...]

By Specialist Writer|20th November 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top