plaasmoorde

VS steier onder 10 plaasmoorde sedert April 2020

Die onlangse plaasmoord van Poenkie Bisset van Smithfield, bring die aantal plaasmoorde in die Vrystaat op tien te staan. Die Vrystaat is gedurende 1 April tot 30 November 2020 deur 53 plaasaanvalle op landbougrond geruk. Die Bisset moord te Smithfield is die 10de moord op landbougrond sedert April 2020.[...]

By Specialist Writer|21st December 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Senekal – VL soek geregtigheid vir plaasmoorde en korrupte SAPD-lede moet uit!

Vrystaat Landbou (VL) verwelkom dat die regsproses van die vermeende moordenaars van Brendin Horner begin het en hoop dat hulle nie borg toegestaan word nie. Volgens die organisasie se president, Francois Wilken, is dit belangrik dat die aandag nie van hierdie regsproses afgetrek moet word nie. “Geregtigheid vir Brendin[...]

By Specialist Writer|19th October 2020|Categories: Nuus|Tags: , |

Saai veroordeel onsinnige, wrede moord op Vrystaatse plaasbestuurder

Die familieboerorganisasie Saai veroordeel die onsinnige, wrede moord op die 21-jarige Vrystaatse plaasbestuurder Brendin Horner buite Paul Roux. Dit het nie net dwarsoor Suid-Afrika nie, maar selfs in Europa en Noord-Amerika opslae gemaak. Namate meer Engelse media oor die aard en omvang van plaasmoorde berig, word al ernstiger vrae[...]

By Specialist Writer|5th October 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |

AfriForum kondig verskerpte veldtog teen plaasmoorde aan; eis ingryping deur Ramaphosa

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verskerpte veldtog teen plaasmoorde van stapel gestuur en ’n ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa gerig waarin die President se ingryping geëis word. Tien praktiese stappe wat die regering behoort te doen om plaasmoorde doeltreffend te bekamp, word ook in dié brief uiteengesit.[...]

By Specialist Writer|8th July 2020|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top