plaasmoorde
Landbougemeenskappe se betrokkenheid help dat aanvalle daal
Die betrokkenheid en paraatheid van landbougemeenskappe by die bevordering van hulle veiligheid, dra daartoe by dat plaasaanvalle in die Vrystaat afgeneem het. Só sê dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), oor die afname in aanvalle wanneer 2018 en 2017, vanaf Januarie tot 16 Oktober, met mekaar vergelyk[...]
Die omvang van plaasaanvalle moet internasionaal erken word
Agri SA is ontevrede met President Cyril Ramaphosa se stelling dat daar “geen moord op boere” in Suid-Afrika plaasvind nie. Hy het dit tydens ‘n onderhoud by die Verenigde Nasies in New York gesê in reaksie op die Amerikaanse President, Donald Trump se omstrede twiet in Augustus. “Plaasaanvalle en[...]
Plaasaanvalle in Vrystaat neem af, maar meer moorde vind in 2018 plaas
Altesaam 18 dorpe in die Vrystaat het vanjaar plaasaanvalle beleef en dit is veral die Oos- en Noord-Vrystaat wat deurloop. Gevaargebiede of dorpe wat geteiken word, is Ladybrand, Reitz en Bloemfontein. Dit is volgens 'n verklaring wat deur Vrystaat Landbou uitgereik is. Daar was ’n algehele afname in die[...]
VL doen beroep oor grensveiligheid op regering ná Ladybrand-moord
Vrystaat Landbou (VL) is saam hartseer en spreek sy innige meegevoel uit teenoor die familie, kollegas en gemeenskap van Ladybrand wat deur die moord van ’n plaasbestuurder en beweerde verkragting van sy vrou geruk is. VL sal sy kommunikasiestrategie gebruik om seker te maak die Landelike-beveiligingstrategie (LBS) sluit almal[...]