moorde
Rouxville Plaasmoord en daaropvolgende arrestasie
“Landbougemeenskappe in die Vrystaat is erg geskok deur die Plaasmoord wat in die Rouxville area die afgelope naweek plaasgevind het (7 Desember 2024), waar Mnr Jaco van Wyk wie op die plaas Charles Post gewoon het, vermoor is. Enige plaasaanval en of -moord wie ook al die slagoffers daarvan[...]
TLU SA hoopvol oor klein afname in plaasaanvalle en -moorde in Januarie
TLU SA hoop dat die afname in plaasaanvalle en -moorde gedurende Januarie 2020, in vergelyking met die statistiek van ‘n jaar gelede, vir die res van die jaar sal voortduur. Volgens TLU SA se amptelike Insidente Register wat sedert 1990 bygehou word, was daar in Januarie 20 geregistreerde aanvalle[...]
Plaasaanvalle in Vrystaat neem af, maar meer moorde vind in 2018 plaas
Altesaam 18 dorpe in die Vrystaat het vanjaar plaasaanvalle beleef en dit is veral die Oos- en Noord-Vrystaat wat deurloop. Gevaargebiede of dorpe wat geteiken word, is Ladybrand, Reitz en Bloemfontein. Dit is volgens 'n verklaring wat deur Vrystaat Landbou uitgereik is. Daar was ’n algehele afname in die[...]