plaasaanvalle
300 plaasaanvalle en moorde in Vrystaat sedert 2016
Vrystaat Landbou (VL) het bevestig dat daar gedurende 1 April 2016 tot en met 31 Maart 2021 reeds 298 plaasaanvalle, wat 37 moorde insluit, op landbougrond in die Vrystaat plaasgevind het. Landbougemeenskappe is onder beleg deur dié tipe ernstige geweldsmisdade. Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van VL, noem in haar[...]
Vrystaat gemeenskappe ervaar toename in misdaadgolf
Die Vrystaat het die meeste plaasaanvalle van al die provinsies in die onlangse derde kwartaal misdaadstatistieke van 2020-2021 gehad, ʼn toename van 53,85%. Die Vrystaat het ʼn toename van 14,1% in moord voorval en 39,2% in poging tot moord voorval gedurende dieselfde tydperk gehad. Die moord en poging tot[...]
Styging van plaasaanvalle en- moorde in Vrystaat in 2020
Vrystaat Landbou (VL) het plaasaanvalle en -moorde vir 2020 geanaliseer en sal in Maart ʼn volledig verslag bekendstel. Die landbougemeenskap is bekommerd oor die styging in aanvalle en moorde wanneer 2020 met 2019 vergelyk word. Hierdie styging is duidelik ten spyte van drie maande se harde grendeltydperk en ʼn[...]
Publiek moet standpunt inneem teen plaasaanvalle en misdaad in die algemeen!
Agri SA doen ‘n beroep op die publiek om hul stemme te laat hoor teen plaasaanvalle en misdaad in die algemeen. Plaasaanvalle is weer besig om toe te neem, veral in die Vrystaat. Dit is onaanvaarbaar. “Die aankondiging deur die minister van Polisie gister dat verskeie taakspanne aangestel is[...]
Gemeenskap se belang moet in ag geneem word
“Die gemeenskap se belang moet deur die hof in ag geneem word wanneer vermeende misdadigers aansoek doen om borg of wanneer howe gepaste vonnisse oorweeg vir beskuldigdes in plaasaanvalle,” sê Tommy Esterhuyse, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid: Landelike Veiligheid. Hy het gereageer op die uitstel van[...]