plaasaanvalle
Agri SA verwelkom President Ramaphosa se standpunt oor landelike misdaad
“Agri SA verwelkom President Ramaphosa se betuiging van medelye en leedwese teenoor die familie van wyle Brendin Horner en alle ander slagoffers van misdaad. Ons verwelkom ook die President se erkenning dat misdaad besig is om ons land uitmekaar te skeur en dat dit ‘n ernstige grondwetlike bedreiging inhou,”[...]
TLU SA eis dat plaasaanvalle meer aandag geniet
TLU SA eis dat die minister van polisie, mnr. Bheki Cele, duidelikheid gee oor of plaasaanvalle en -moorde die aandag ontvang wat dit dringend benodig. Selfs al het dit volgens hom nie meer die status van ‘n Nasionale Prioriteitsmisdaad nie. Die minister het vandeesweek in die parlement, in antwoord[...]
Plaasaanvalle geniet hoëvlak aandag
Die voorkoms van plaasaanvalle en -moorde op boere en plaaswerkers het die afgelope tyd baie aandag geniet op regeringsvlak en tydens die debat in die Parlement die afgelope week. “Die veroordeling van die ernstig misdaad deur verskeie regeringslui word deur Agri SA verwelkom, dit is asof ‘n nuwe golf[...]
TLU SA moedig boere aan om paraat te bly terwyl plaasaanvalle toeneem
TLU SA is uiters bekommerd oor die styging in plaasaanvalle wat die naweek weer gelei het tot vyf moorde en moedig boere, gesinne en werkers ernstig aan om te alle tye paraat te wees. “Die naweek se nege aanvalle het ons waarneming dat die merkbare daling van geweldsmisdade op[...]
AfriForum kondig verskerpte veldtog teen plaasmoorde aan; eis ingryping deur Ramaphosa
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verskerpte veldtog teen plaasmoorde van stapel gestuur en ’n ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa gerig waarin die President se ingryping geëis word. Tien praktiese stappe wat die regering behoort te doen om plaasmoorde doeltreffend te bekamp, word ook in dié brief uiteengesit.[...]