plaasmoorde

300 plaasaanvalle en moorde in Vrystaat sedert 2016

Vrystaat Landbou (VL) het bevestig dat daar gedurende 1 April 2016 tot en met 31 Maart 2021 reeds 298 plaasaanvalle, wat 37 moorde insluit, op landbougrond in die Vrystaat plaasgevind het. Landbougemeenskappe is onder beleg deur dié tipe ernstige geweldsmisdade. Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van VL, noem in haar[...]

By Specialist Writer|5th May 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |

VL verwelkom aanstelling van plaasmoorde ondersoekspan in VS

Vrystaat Landbou (VL) het sy dank teenoor die Hennenman Boereverening, die gemeenskap van Hennenman en omliggende dorpe en die publiek uitgespreek vir hul ondersteuning tydens die protesaksie teen plaasmoorde in Hennenman op Maandag 16 November. Die organisasie is oortuig dat die wyse waarop die protes aksie verloop het, vertroue[...]

By Specialist Writer|17th November 2020|Categories: Nuus|Tags: , |

Gemeenskap se belang moet in ag geneem word

“Die gemeenskap se belang moet deur die hof in ag geneem word wanneer vermeende misdadigers aansoek doen om borg of wanneer howe gepaste vonnisse oorweeg vir beskuldigdes in plaasaanvalle,” sê Tommy Esterhuyse, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid: Landelike Veiligheid. Hy het gereageer op die uitstel van[...]

By Specialist Writer|10th November 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |

TLU SA neem ferm standpunt oor beveiliging van Suid-Afrikaners

Dit is vir TLU SA duidelik dat die Suid-Afrikaanse regering onbekwaam of onwillig is om die land se inwoners te beskerm. Daarom gaan TLU SA wetgewing ondersteun wat Suid-Afrikaners die basiese geleentheid gun om vir hulle eie veiligheid en sekuriteit te sorg. “Ons sien die regering se onvermoë om[...]

By Specialist Writer|12th October 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |
Go to Top