Ramaphosa

TLU SA gee Ramaphosa 2 uit 10 vir beloftes in vorige Staatsrede

TLU SA het reeds direk na die Staatsrede 2019 voorspel dat daar weinig van die beloftes wat Pres. Cyril Ramaphosa daarin gemaak het, sal kom. Ongelukkig het hierdie voorspelling ‘n jaar later waar geword.  In die staatsrede het Pres. Ramaphosa die aandag gevestig op die sewe prioriteite wat gedurende[...]

By Specialist Writer|10th February 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top