staatsrede
TLU SA bied 20-punt plan vir Suid-Afrika voor Staatsrede
TLU SA het op die vooraand van die 2020 Staatsrede besin oor watter planne – vanuit ‘n landbouperspektief – gedurende 2020 in die beste belang van Suid-Afrika se inwoners sal wees. Met dit in gedagte het TLU SA ‘n 20-punt plan saamgestel wat ‘n verantwoordelike regering kan implementeer om[...]
TLU SA gee Ramaphosa 2 uit 10 vir beloftes in vorige Staatsrede
TLU SA het reeds direk na die Staatsrede 2019 voorspel dat daar weinig van die beloftes wat Pres. Cyril Ramaphosa daarin gemaak het, sal kom. Ongelukkig het hierdie voorspelling ‘n jaar later waar geword. In die staatsrede het Pres. Ramaphosa die aandag gevestig op die sewe prioriteite wat gedurende[...]
Staatsrede 2019: Aksieplan teen korrupsie verwelkom, maar beleidsonsekerheid oor grond en droogtekrisis steeds kwelpunt
Agri SA verwelkom president Cyril Ramaphosa se staatsrede wat Donderdagaand gelewer is. Agri SA benadruk en verbind hom tot president Ramaphosa se stelling dat dit elke Suid-Afrikaner se verantwoordelikheid is om vooruitgang te verseker. “Die president se verbintenis om die Suid-Afrikaanse skip uit moeilike waters te stuur kan geprys[...]