Staatsrede 2019

Staatsrede 2019: Aksieplan teen korrupsie verwelkom, maar beleidsonsekerheid oor grond en droogtekrisis steeds kwelpunt

Agri SA verwelkom president Cyril Ramaphosa se staatsrede wat Donderdagaand gelewer is. Agri SA benadruk en verbind hom tot president Ramaphosa se stelling dat dit elke Suid-Afrikaner se verantwoordelikheid is om vooruitgang te verseker. “Die president se verbintenis om die Suid-Afrikaanse skip uit moeilike waters te stuur kan geprys[...]

By Specialist Writer|8th February 2019|Categories: Nuus|Tags: , |

Staatsrede 2019: Landbou verdien die gesamentlike ondersteuning van regering

Agri SA sien uit na President Cyril Ramaphosa se tweede Staatsrede wat vandeesweek gelewer sal word. Die boodskap van Agri SA is eenvoudig: landbou benodig die gesamentlike ondersteuning van al die regeringsdepartemente. Landbou is die bes geplaasde sektor vir die regering om sy energie op te fokus vir twee[...]

By Specialist Writer|5th February 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top