plaasmoorde

Senekal-gebeure is gevolg van frustrasies en stryd teen misdaad

Die gebeure in Senekal op 6 Oktober 2020, is die gevolg van frustrasies en die letterlike oorkook van emosies van boere en die breë gemeenskap se stryd teen misdaad wat soos ‘n kanker onder die landbousektor en breë gemeenskap vreet. Boere, werknemers, vroue en kinders word blootgestel aan daaglikse[...]

By Specialist Writer|7th October 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

SA het ’n plaasaanvalepidemie; boere egter meer weerbaar

Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboerorganisasie Saai het tydens ’n mediakonferensie AfriForum se 2019-statistieke oor plaasaanvalle en ‑moorde bekendgestel en bespreek. Vanuit die data wat AfriForum oor dié kwessie ingesamel het, blyk dit dat plaasaanvalle verlede jaar met meer as 100 gevalle toegeneem het, maar die hoeveelheid plaasmoorde het[...]

By Specialist Writer|20th February 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |

47 Plaasmoorde laat bittere leemte

Agri SA is bekommerd oor die hoeveelheid plaasmoorde soos vandag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bekendgemaak. Hoewel hierdie syfer ’n daling is van die 62 plaasmoorde in die vorige boekjaar, bly dit enorm en kom dit neer op byna vier moorde per maand. Die oorledenes was deel van noue[...]

By Specialist Writer|12th September 2019|Categories: Nuus|Tags: , |

Plaasaanvalle styg met 60% oor afgelope dekade

TLU SA stel halfjaarlikse landbou-misdaadsyfers bekend TLU SA is uiters bekommerd oor die toename in en brutaliteit van plaasaanvalle in Suid-Afrika, met ‘n toename van 60% net oor die afgelope dekade.  Dié statistiek is vandag tydens die organisasie se aankondiging van syfers oor plaasaanvalle en -moorde bekendgemaak.  Volgens TLU[...]

By Specialist Writer|12th July 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top