Brendin Horner
Senekal-gebeure is gevolg van frustrasies en stryd teen misdaad
Die gebeure in Senekal op 6 Oktober 2020, is die gevolg van frustrasies en die letterlike oorkook van emosies van boere en die breë gemeenskap se stryd teen misdaad wat soos ‘n kanker onder die landbousektor en breë gemeenskap vreet. Boere, werknemers, vroue en kinders word blootgestel aan daaglikse[...]
TLU SA Vrystaat waarsku oor gevoel van verset onder boere
TLU SA hoop die regering, die minister van polisie, Bheki Cele en misdadigers neem kennis van die groeiende gevoel van verset onder Suid-Afrika se boere. ‘n Groot aantal ondersteuners het vanoggend by die hof in Senekal, Vrystaat byeengekom waar die verdagtes in die grusame moord op die jong plaasbestuurder,[...]