SAAI

Sjina se toegang vir bloubesssies kan SA uitvoere ‘n hupstoot gee, maar implementering moet familieboere bevoordeel

’n Berigte nultarief-reëling wat Suid-Afrikaanse bloubessies toegang tot die Sjinese mark gee, kan ’n belangrike geleentheid vir die land se landbou-uitvoerders skep, maar die besonderhede van die reëling en die toeganklikheid daarvan vir familieboere moet eers bevestig word. Die aangeleentheid is besonder dringend aangesien bloubessieboere toenemende mededinging uit Zimbabwe[...]

By Artikel voorsien|21st September 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

Saai kap Steenhuisen oor flou bek-en-klouseerverklaring

John Steenhuisen, Minister van Landbou, het gister die staat se plan vir die bekamping van bek-en-klouseer (BEK) tydens ‘n mediakonferensie uiteengesit. Die verklaring het nie juis luide toejuiging uit alle oorde ontlok nie. Volgens Steenhuisen is die doel met die landwye inentingsveldtog teen die hoogs aansteeklike, staatsbeheerde siekte daarop[...]

By Tisha Steyn|15th January 2026|Categories: Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Burgerlike organisasies help om 25 miljoen liter water van plaaspaaie te verwyder

AfriForum se Ellisras-tak het vir 13 dae lank gespook om saam met Saai en die plaaslike boeregemeenskap van Lephalale (Ellisras) ongeveer 25 miljoen liter water van paaie af te pomp nadat groot dele van dié gebied oorstroom het. Dit het nagenoeg 650 liter diesel geverg om die water uitgepomp[...]

By Spesialisskrywer|17th February 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Saai en Farmers Lovers versterk vennootskap vir 2025 met ondersteuning van Santam

Saai (Suider-Afrika Agri-Inisiatief) is trots om die voortsetting van sy vennootskap met Farmers Lovers, ’n nie-winsgewende studenteorganisasie aan die Universiteit van die Vrystaat, wat toegewy is aan landbou-opvoeding, -bewustheid en volhoubaarheid, aan te kondig. Hierdie vennootskap, wat in 2024 begin het, sal in 2025 aanhou groei, danksy die ruim[...]

By Spesialisskrywer|3rd December 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top