Sjina

Sjina se toegang vir bloubesssies kan SA uitvoere ‘n hupstoot gee, maar implementering moet familieboere bevoordeel

’n Berigte nultarief-reëling wat Suid-Afrikaanse bloubessies toegang tot die Sjinese mark gee, kan ’n belangrike geleentheid vir die land se landbou-uitvoerders skep, maar die besonderhede van die reëling en die toeganklikheid daarvan vir familieboere moet eers bevestig word. Die aangeleentheid is besonder dringend aangesien bloubessieboere toenemende mededinging uit Zimbabwe[...]

By Artikel voorsien|21st September 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

Deure swaai vir sitrus na Sjina nog wyer oop

Die suksesvolle wysiging aan die vereistes vir koue-behandeling van sitrus bestem vir uitvoer na China maak die deur nog wyer oop vir uitgebreide handelsgeleenthede met die land. Landbouminister John Steenhuisen het die jongste verwikkeling met Sjina verwelkom en gesê dit bevestig Suid-Afrika se posisie as die grootste uitvoerder van[...]

By Tisha Steyn|14th April 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |

Sjina skort invoer van SA rooivleis op

Die Rooivleisbedryfdienste (RMIS) het oor die naweek kommer uitgespreek oor Sjina se besluit om rooivleis en verwante produkte vanuit Suid-Afrika tydelik te verbied. Die besluit word toegeskryf aan die voortslepende voorkoms van bek-en-klouseer in Kwazulu-Natal, asook ‘n nuwe uitbreking in Mpumalanga en Gauteng die afgelope twee weke. Volgens dr[...]

By Tisha Steyn|12th May 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Meer vrugte moet na Sjina uitgevoer word

‘n Samewerkingsooreenkoms om marktoegang vir vrugte tussen Suid-Afrika en Sjina te verseker, is pas onderteken. Willem Bestbier, die adjunk-voorsitter van Vrugte Suid-Afrika en die adjunk-president van die Sjinese Kwarantyn en Inspeksie Vereniging, Wang Xin het die ooreenkoms in Beijing geteken. Sjina bly die land met die grootste mark gegewe[...]

By Benine Ackermann|8th November 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , , , , |
0
Go to Top