Sitrus
PRELIMINARY REPORTS: CITRUS EXPORT FROM FLOODED AREAS WILL BE DOWN BY AT LEAST 5%
Media statement by the Citrus Growers’ Association of Southern Africa 4 June 2026 Initial assessments by the Citrus Growers’ Association of Southern Africa (CGA) indicate that recent severe weather will cause a decrease of at least 5% in expected export estimates from flood-damaged areas. The areas affected are Patensie,[...]
Deure swaai vir sitrus na Sjina nog wyer oop
Die suksesvolle wysiging aan die vereistes vir koue-behandeling van sitrus bestem vir uitvoer na China maak die deur nog wyer oop vir uitgebreide handelsgeleenthede met die land. Landbouminister John Steenhuisen het die jongste verwikkeling met Sjina verwelkom en gesê dit bevestig Suid-Afrika se posisie as die grootste uitvoerder van[...]
Stuit sonbrandskade op sitrus met Dux Agri Eckosil
‘n Sitrusboer werk hard, en die laaste bekommernis wat hy wil hê is om ‘n jaar se harde werk en oes te verloor aan sonbrand. Sonbrand kan tot 70% van ‘n vrugte-oes so erg beskadig dat dit eindelik teen sowat 10% van die vrugte se werklike waarde van die[...]
VIDEO: Dux Agri Eckosil | Twaktuin Boerdery
Eckosil Cuticle Enhancer is ‘n wetenskaplik gevorderde oplosbare Orto-silisiumsuurformulering wat spesifiek ontwerp is om gewasabiotiese spanning, insluitend hittestres, sonbrand en kouestres, te versag. Dit behels dat plantselwande versterk word en skep dubbelsellae wat strukturele sterkte en veerkragtigheid teen omgewingsuitdagings aansienlik verbeter. Robert Paterson vertel: “Die hoofproduk van hulle wat[...]
Groot skenking kan sitruspes help vasvat
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou het 23 Mei 'n tjek van R2 miljoen aan die Sitruskwekervereniging (SKV) oorhandig wat sal help om valskodlingmot te beheer. Valskodlingmot is ‘n fitosanitêre plaag wat uitvoere van sitrus, tafeldruiwe en steenvrugte knou. Baanbrekersnavorsing wat in 2005 by Citrusdal in samewerking met die Amerikaanse[...]