Sitrus

Meer vrugte moet na Sjina uitgevoer word

‘n Samewerkingsooreenkoms om marktoegang vir vrugte tussen Suid-Afrika en Sjina te verseker, is pas onderteken. Willem Bestbier, die adjunk-voorsitter van Vrugte Suid-Afrika en die adjunk-president van die Sjinese Kwarantyn en Inspeksie Vereniging, Wang Xin het die ooreenkoms in Beijing geteken. Sjina bly die land met die grootste mark gegewe[...]

By Benine Ackermann|8th November 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , , , , |

Nie alle SA lemoensappe is ewe gesond nie

Drink jy daai glasie lemoensap vir jou gesondheid? Dink weer. Nie alle Suid-Afrikaanse lemoensappe op die rak is ewe gesond nie. Dit hang onder meer af van waar die lemoene kom wat daarin gebruik is, watter variëteit gebruik is en of die sap vars gedruk of van konsentraat gemaak[...]

By Benine Ackermann|26th April 2016|Categories: News|Tags: |

Hoë temperature lewer goeie gehalte sitrus

“Die dodelike warm somer was baie goed vir die Citrusdal-omgewing se sitrus,” sê Piet Smit, bemarkingsdirekteur van Favourite Fresh Export.“Ons het ‘n baie warm somer gehad, dit was een van die warmste somers in ‘n baie lang tyd. Die hitte is goed vir die sitrus en ons het ook[...]

By Benine Ackermann|26th April 2016|Categories: News|Tags: |

Sitrusboere voer minder-uit maar kry meer euros

Suid-Afrika se sitrusuitvoere na die Europese Unie (EU) het sedert verlede jaar met 9% in waarde gestyg, ondanks die feit dat die oeste deur die lastige sitrusswartvlekswam (CBS) getref is. So sê die EU se ambassadeur in Suid-Afrika, Roeland van de Geer.“Wetenskaplikes uit die Europese Unie stry nog steeds[...]

By Specialist Writer|5th October 2015|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top