uitvoere

Dissipline, kundigheid en biologie: Suid-Afrika se vrugteprodusente aan die voorpunt

Suid-Afrika speel ’n sleutelrol om die wêreld van gehaltevrugte te voorsien – veral wanneer Europa se seisoen eindig. Plaaslike produsente werk onder van die strengste uitvoervereistes en staan voortdurend onder die vergrootglas. Tog wys hulle die wêreld hoe dit gedoen moet word: met dissipline, kundigheid en ’n groeiende vertroue[...]

By Spesialisskrywer|10th November 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Meer vrugte moet na Sjina uitgevoer word

‘n Samewerkingsooreenkoms om marktoegang vir vrugte tussen Suid-Afrika en Sjina te verseker, is pas onderteken. Willem Bestbier, die adjunk-voorsitter van Vrugte Suid-Afrika en die adjunk-president van die Sjinese Kwarantyn en Inspeksie Vereniging, Wang Xin het die ooreenkoms in Beijing geteken. Sjina bly die land met die grootste mark gegewe[...]

By Benine Ackermann|8th November 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , , , , |

SA maak die deur toe vir Namibiese vee

Die Suid-Afrikaanse regering se nuwe regulasies op die invoer van vee sal die Namibiese veebedryf raak en kan produsente se inkomste verminder. Die nuwe invoerregulasies vir die uitvoer van beeste, skape en bokke van Namibië, Botswana, Lesotho en Swaziland na Suid-Afrika is daarop gemik om die land se dieregesondheidstatus[...]

By Benine Ackermann|29th June 2016|Categories: News|Tags: , , , , |

Brexit: SA boere is bekommerd oor uitvoere

Die Wes-Kaapse boere is bekommerd oor toegang tot hulle grootste uitvoermarkte. Nadat Brittanje gestem het om die Europese Unie te verlaat, het Wesgro, die toerisme-, handel- en beleggingspromosie-agentskap vir die hele Wes-Kaap, gesê die referendum het baie onsekerheid by Wes-Kaapse organisasies geskep. Veral diegene wat na die Verenigde Koninkryk[...]

By Benine Ackermann|29th June 2016|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top