BIOLOGIESE GEWASBESKERMING

Dissipline, kundigheid en biologie: Suid-Afrika se vrugteprodusente aan die voorpunt

Suid-Afrika speel ’n sleutelrol om die wêreld van gehaltevrugte te voorsien – veral wanneer Europa se seisoen eindig. Plaaslike produsente werk onder van die strengste uitvoervereistes en staan voortdurend onder die vergrootglas. Tog wys hulle die wêreld hoe dit gedoen moet word: met dissipline, kundigheid en ’n groeiende vertroue[...]

By Spesialisskrywer|10th November 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Biologiese gewasbeskerming: Van aanvullend tot noodsaaklik vir SA produsente

Uitvoermarkte raak strenger, chemiese opsies raak minder, en die wêreld kyk al hoe fyner na hoe kos geproduseer word. Suid-Afrikaanse produsente sal vinniger moet aanpas by ’n geïntegreerde benadering met biologiese gewasbeskerming as ’n kernstrategie vir marktoegang en volhoubaarheid.  “Ons is by ’n keerpunt,” sê Martin Booyens, InteliGro se Tegniese Bemarking[...]

By Spesialisskrywer|3rd October 2025|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top