vrugte
Hoe KI Suid-Afrika se vrugte-uitvoerbedryf kan hervorm
Suid-Afrika se vrugte-uitvoerbedryf word reeds lank as een van die land se mees gesofistikeerde landbousektore beskou, maar ’n nuwe golf van kunsmatige intelligensie (KI)-tegnologie kan binnekort die manier waarop produsente, uitvoerders en voorsieningskettings funksioneer, herdefinieer. Volgens Jaco Ferreira, Uitvoerende Beampte: Tegnologie-oplossings by MOYO, sal die volgende groot mededingende voordeel[...]
Dissipline, kundigheid en biologie: Suid-Afrika se vrugteprodusente aan die voorpunt
Suid-Afrika speel ’n sleutelrol om die wêreld van gehaltevrugte te voorsien – veral wanneer Europa se seisoen eindig. Plaaslike produsente werk onder van die strengste uitvoervereistes en staan voortdurend onder die vergrootglas. Tog wys hulle die wêreld hoe dit gedoen moet word: met dissipline, kundigheid en ’n groeiende vertroue[...]
Sentrum van Uitnemendheid versterk plaagmonitering
Die stryd teen indringerplae het pas momentum gekry met die bekendstelling van die FruitfFy Africa (FFA) Sentrum van Uitnemendheid vir plaagmonitering. Hierdie baanbreker-inisiatief, deur die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryfsorganisasie Hortgro, is daarop gemik om die bedryf se toekoms te beveilig en produsente ’n mededingende voordeel te gee. Met die toenemende bedreiging[...]
Waatlemoene: Gesond, lekker en ’n groot geldmaker vir die somerseisoen
Min dinge is so lekker in die warm somerweer soos ՚n lekker, soet, sappige waatlemoen en dit is weer daardie tyd van die jaar waar die meeste boere waatlemoene oes. Waatlemoene is ՚n somersvrug en is nie te moeilik om te plant nie. Waatlemoene word vanaf laat Augustus tot[...]
Agter die skerms van Suid-Afrika se vrugte-uitvoerbedryf
Suid-Afrika se varsvrugte-uitvoerbedryf funksioneer binne ՚n hoogs mededingende en dinamiese wêreldmark. Uitvoerders staar talle uitdagings in die gesig, van die versekering van die gehalte van bederfbare produkte op lang internasionale reise tot die voldoening aan streng fitosanitêre en regulatoriese standaarde. Hierdie faktore verhoog koste, maar die werklike probleem lê[...]