HORTGRO

Sentrum van Uitnemendheid versterk plaagmonitering

Die stryd teen indringerplae het pas momentum gekry met die bekendstelling van die FruitfFy Africa (FFA) Sentrum van Uitnemendheid vir plaagmonitering. Hierdie baanbreker-inisiatief, deur die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryfsorganisasie Hortgro, is daarop gemik om die bedryf se toekoms te beveilig en produsente ’n mededingende voordeel te gee. Met die toenemende bedreiging[...]

By Spesialisskrywer|27th February 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Sagtevrugtebedryf steier onder vloedramp

Die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf steier onder die impak van die onlangse oorstromings in belangrike produksiegebiede, veral in Elgin, Grabouw, Vyeboom en Villiersdorp (EGVV), dele van die Klein Karoo en Franschhoek. Tydens ’n krisisgesprek met die Wes-Kaap Departement Landbou (WKDL) blyk dit dat die aanvanklike impak van die skade aan infrastruktuur[...]

By Specialist Writer|12th October 2023|Categories: Nuus|Tags: , |

Hortgro vereer staatmakers in sagtevrugtebedryf

Deur Tisha Steyn Staatmakers in die sagtevrugtebedryf is op 6 Junie vir hulle werk in die kern- en steenvrugbedryf met spesiale Hortgro-toekennings vereer. Hortgro is die bedryfsorganisasie vir die Suid-Afrikaanse sagtevrugteprodusente wat kern- en steenvrugte insluit. “Die gesogte Hortgro-toekennings ter ere van uitskieters van die sagtevrugtebedryf is by STIAS,[...]

By Specialist Writer|29th June 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |

Hortgro chair new WAPA president

Hortgro’s Chairman, Nicholas Dicey, was recently elected as the president of the World Apple and Pear Association (WAPA). Dicey, a fourth generation deciduous fruit producer from Wolseley in the Western Cape and graduate from Stellenbosch University, joined the family business in 1992. Dicey runs La Plaisante Estate with his[...]

By Specialist Writer|18th February 2019|Categories: News|Tags: |
0
Go to Top