vrugte

SA houerwassers haal ergste byt uit koste

Higiëne is die wagwoord wanneer bederfbare produkte soos vrugte verpak en vervoer word – veral wanneer ‘n lang oorsese reis voorlê. Om te verseker dat die houers hiervoor uit die staanspoor silwerskoon is, word houerwassers al ‘n geruime tyd deur Suid-Afrikaanse verpakkers gebruik. Die probleem is die enorme koste[...]

By Specialist Writer|23rd November 2017|Categories: News|Tags: , , |

RSA steenvrugprodusente staar droogte uitdaging in die gesig

Suid-Afrika sal ten spyte van die droogte uitdaging sy verpligtinge tot die mark kan nakom vir die 2017/2018-seisoen. Die Wes-Kaap gaan steeds onder ’n droogte gebuk, met min verligting in sig. Hierdie droogte teister die provinsie reeds vir die meerderheid van 2017. Suid-Afrikaanse produsente is gedwing om drastiese en[...]

By Benine Ackermann|26th October 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Plaagdoderreste in vrugte: Syngenta help uitvoerders met oorsese markte

Syngenta het onlangs die ekstra myl vir Suid-Afrikaanse boere gestap. Hulle het ’n padparade deur die Oos- en Wes-Kaap gehou om vrugteboere raad te gee oor een van hulle grootste probleme – plaagdoderoorblyfsels in uitvoervrugte. Die Europese mark is nie ’n man se maat nie. Europeërs is kieskeurige verbruikers[...]

By Specialist Writer|22nd September 2017|Categories: Crop production|Tags: , , , |

Flink verpakker net die ding vir honger uitvoermark

Spoed, akkuraatheid en kapasiteit raak al hoe belangriker vir die verpakkers van Suid-Afrikaanse sagtevrugte. Die druk van ‘n  groeiende uitvoermark stel op sy beurt ook hoër vereistes aan die ontwerpers van verpakkingsmasjinerie, wat al hoe meer gevorderde en vinniger stelsels by kliënte moet installeer. Die appelbedryf was drie jaar[...]

By Specialist Writer|10th March 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |

Plaaslike pruimuitvoere is kleiner

Die pruimseisoen in Suid-Afrika is twee-derdes aan die gang, met variëteite soos African Delight, Flavour King, Laetitia, Songold, Southern Belle en Angeleno wat tans gepluk word. In die Wes-Kaap waar meeste pruime ververbou word, voel boere steeds die gevolge van die droogte. Die Theewaterskloofdam is 31,8% vol en die[...]

By Benine Ackermann|21st February 2017|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top