appels
Flink verpakker net die ding vir honger uitvoermark
Spoed, akkuraatheid en kapasiteit raak al hoe belangriker vir die verpakkers van Suid-Afrikaanse sagtevrugte. Die druk van ‘n groeiende uitvoermark stel op sy beurt ook hoër vereistes aan die ontwerpers van verpakkingsmasjinerie, wat al hoe meer gevorderde en vinniger stelsels by kliënte moet installeer. Die appelbedryf was drie jaar[...]
Meer vrugte moet na Sjina uitgevoer word
‘n Samewerkingsooreenkoms om marktoegang vir vrugte tussen Suid-Afrika en Sjina te verseker, is pas onderteken. Willem Bestbier, die adjunk-voorsitter van Vrugte Suid-Afrika en die adjunk-president van die Sjinese Kwarantyn en Inspeksie Vereniging, Wang Xin het die ooreenkoms in Beijing geteken. Sjina bly die land met die grootste mark gegewe[...]