avokado

Nuwe kultivar, nuwe uitvoermark: Avokado’s is op almal se lippe!

Suid-Afrika kan nou avokado’s na Sjina uitvoer Suid-Afrika is die tweede grootste uitvoerder van avokado’s in Afrika Nuwe Luna UCR-avokadokultivar is onlangs bekendgestel Uitvoere na Sjina Thoko Didiza, Suid-Afrika se minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het op 22 Augustus vanjaar ’n ooreenkoms met Sjina onderteken wat plaaslike[...]

By Tisha Steyn|5th September 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Nuus|Tags: , |

Meer vrugte moet na Sjina uitgevoer word

‘n Samewerkingsooreenkoms om marktoegang vir vrugte tussen Suid-Afrika en Sjina te verseker, is pas onderteken. Willem Bestbier, die adjunk-voorsitter van Vrugte Suid-Afrika en die adjunk-president van die Sjinese Kwarantyn en Inspeksie Vereniging, Wang Xin het die ooreenkoms in Beijing geteken. Sjina bly die land met die grootste mark gegewe[...]

By Benine Ackermann|8th November 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , , , , |
0
Go to Top