SA houerwassers
SA houerwassers haal ergste byt uit koste
Higiëne is die wagwoord wanneer bederfbare produkte soos vrugte verpak en vervoer word – veral wanneer ‘n lang oorsese reis voorlê. Om te verseker dat die houers hiervoor uit die staanspoor silwerskoon is, word houerwassers al ‘n geruime tyd deur Suid-Afrikaanse verpakkers gebruik. Die probleem is die enorme koste[...]