plaagdoderoorblyfsels
Plaagdoderreste in vrugte: Syngenta help uitvoerders met oorsese markte
Syngenta het onlangs die ekstra myl vir Suid-Afrikaanse boere gestap. Hulle het ’n padparade deur die Oos- en Wes-Kaap gehou om vrugteboere raad te gee oor een van hulle grootste probleme – plaagdoderoorblyfsels in uitvoervrugte. Die Europese mark is nie ’n man se maat nie. Europeërs is kieskeurige verbruikers[...]