vrugte
Reën nie altyd so goed vir alle vrugte nie
Die reën het uiteindelik oor groot dele van die land begin neersak in 2017 na ‘n lang tydperk van droogte. Dit is wonderlike nuus, want ‘n jaar gelede was meeste druiwe-oeste as gevolg van die droogte kleiner. Reën kan steeds ook slegte nuus vir druiweboere inhou wat nou in[...]
Die boer kan alles monitor met FarmTrack
FarmTrack is ‘n eenvoudige maar doeltreffende GPS-kontroletoestel op plaasvoertuie wat boere kan help om altyd in beheer te bly. Johan Pienaar, produksiebestuurder van Sharon Fruit in Swellendam gebruik FarmTrack al vir die afgelope vyf jaar. Hy sê: “’n Mens kan op enige tydstip sien waarheen die trekker op pad[...]
Meer vrugte moet na Sjina uitgevoer word
‘n Samewerkingsooreenkoms om marktoegang vir vrugte tussen Suid-Afrika en Sjina te verseker, is pas onderteken. Willem Bestbier, die adjunk-voorsitter van Vrugte Suid-Afrika en die adjunk-president van die Sjinese Kwarantyn en Inspeksie Vereniging, Wang Xin het die ooreenkoms in Beijing geteken. Sjina bly die land met die grootste mark gegewe[...]
HORTGRO belê R2,5-miljoen in studente
HORTGRO het vanjaar meer as R2,5-miljoen bewillig vir beurse aan studente in die landbouwetenskappe. “Hopelik sal elkeen van julle mettertyd julle eie nis êrens in die landboubedryf vind. Daar is baie geleenthede, julle moet dit net aangryp,” het HORTGRO se uitvoerende direkteur, Anton Rabe, aan studente gesê tydens ‘n[...]
Droogte tref die avokadobedryf
Suid-Afrikaanse avokadoboere moes baie teenspoed die afgelope seisoen hanteer, soos die droogte, hoë temperature en wydverspreide hael, en dit het sy tol geëis. As gevolg hiervan lyk vanjaar se avokado's bietjie anders en was dit vir ‘n baie korter tydperk beskikbaar. Derek Donkin, besturende direkteur van die Suid-Afrikaanse Avokadokwekersvereniging[...]