avokados

Droogte tref die avokadobedryf

Suid-Afrikaanse avokadoboere moes baie teenspoed die afgelope seisoen hanteer, soos die droogte, hoë temperature en wydverspreide hael, en dit het sy tol geëis. As gevolg hiervan lyk vanjaar se avokado's bietjie anders en was dit vir ‘n baie korter tydperk beskikbaar. Derek Donkin, besturende direkteur van die Suid-Afrikaanse Avokadokwekersvereniging[...]

By Specialist Writer|19th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Waar is die prys van avokados?

Die prys vir avokados het die laaste paar weke gedaal. Die hoeveelhede van Peru is drasties aan die afneem. “Die verkope is stiller gedurende die somermaande, maar ek verwag dat dit aan die einde van Augustus en deur September moeilik gaan wees,” sê  Evy van Gastel van Special Fruit.[...]

By Benine Ackermann|13th July 2016|Categories: News|Tags: |
0
0
Go to Top