landboubedryf

Boere verkyk hulle aan New Holland se nuwe trekkers en nuwe tegnologie

New Holland is teen dié tyd al ՚n legendariese, gesogte naam in die landboubedryf. Jare se navorsing en verfyning het hulle gebring tot die suksesvolle masjiene wat hulle vandag vervaardig. Net so bekend soos hulle naam, is hulle trotse trekkers! Jaco du Preez is die bemarkingsbestuurder van New Holland,[...]

Landbouskrywers SA se besoek aan 2023 se Boer van die jaar: Waarde in landbou strek verder as die plaas

“In vandag se dae moet jy absoluut veelsydig wees,” is Dewald te Water se beskrywing vir hedendaagse boerdery. Dit is ook hierdie veelsydigheid in boerdery wat hom die titel Boer van die jaar 2023 help verwerf het. “Jy moet in alle opsigte ՚n baie goeie sakeman wees, van aankoper[...]

Landbou groei die meeste in 20 jaar

Die landbousektor het tot die ekonomie se redding gekom as die grootste bydraer tot groei in die derde kwartaal van 2017. Dié sektor het ook die grootste groei in landbouproduksie in meer as 20 jaar aangeteken. Die ekonomie het met 2,0%  in die derde kwartaal gegroei teenoor die vorige[...]

0
Go to Top