SA ekonomie

Landbou wéér stabiliseerder in sukkelende SA-ekonomie met 13,5% groei in eerste kwartaal

Die landbou-organisasie TLU SA is trots op die land se kommersiële boere en wil elkeen gelukwens met bydrae tot ekonomiese groei in die eerste kwartaal van die jaar. Die landbousektor het weereens sy veerkragtigheid bewys en as 'n stabiliserende krag in Suid-Afrika se wankelende ekonomie opgetree, met 'n indrukwekkende[...]

By Specialist Writer|7th June 2024|Categories: Nuus|Tags: , |

Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad

TLU SA het met ernstige kommer kennis geneem van die jongste misdaadsyfers wat verlede week vrygestel is. TLU SA is afhanklik van lede se rapportering asook mediaberigte van voorvalle om sy databasis korrek te hou. Dit is in beste belang dat misdaadstatistiek so akkuraat as moontlik beskikbaar gestel moet[...]

By Specialist Writer|8th March 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |

British American Tobacco rook steeds die pyp in SA ekonomie

‘n Studie deur die onafhanklike ontleders, Quantec Navorsing, het die beduidende ekonomiese bydrae wat BAT(British American Tobacco) SA tot die nasionale ekonomie uitmaak uitgelig. Dit demonstreer die skaal van die maatskappy se regstreekse impak asook die van die wyer waardeketting. Volgens Quantec Navorsing, is BAT SA se totale bydrae[...]

By Benine Ackermann|16th November 2016|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top